Waarmee ons kan help:

DEKOR                                                     TUIN

Met al die dekor opsies wat ons deesdae het, is dit so.... 

Lees meer...

DJ

Wat onthou mense van 'n troue of enige ander funksie? ....

Lees meer...

'n Mooi tuin is baie belangrik, veral in die soel somersdae wat ons in....

Lees meer...

BLOMME

Weereens wil ek kwaliteit inbring. Blomme wat af is laat enige funksie ....

Lees meer...

Belangrike troufeite:

1
Persoonlike blomme soos bv bruid se handruiker, moet by die ontwerp van haar rok en haar liggaamstipe, asook die styl van die feesvieringe pas.
2
Jou troue is jou feesviering! As jy met 'n lemmetjie groen rok met jou hond aan 'n bandjie die paadjie na die kansel afstap, doen dit! Dit beteken jy moet dra wat vir jou reg voel, wat jou laat gemaklik voel en wat jou die vleiendste laat lyk.
3
As jy wil spaar op jou begroting, gebruik jou troukoek as nagereg saam met lekker koffie!